Megan Hall (digter)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Megan Hall is 'n Suid-Afrikaanse digteres. Sy is in Kaapstad gebore waar sy ook tans woon. Sy het van 2003 tot 2018 by Oxford University Press Southern Africa gewerk, meestal op literatuur in Engels en woordeboeke, in Engels, Afrikaans, isiZulu, isiXhosa en ander Afrika-tale.

Haar eerste digbundel, Fourth Child (Modjaji Boeke, 2007) het die Ingrid Jonkerprys van 2008 gewen.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]