Mianyang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mianyang
绵阳
Die binnestad van Mianyang.
Die binnestad van Mianyang.
Ligging van Mianyang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Mianyang
Mianyang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 31°28′00″N 104°41′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Fucheng
Oppervlak
 - Stad 20 281 km²  (7 831 vk m)
 - Stedelik 1 570 km² (610 vk m)
Hoogte 473 m (1 552 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 4 613 862
 - Digtheid 230/km² (590/vk m)
 - Stedelik 985 586
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 630/km² (1 600/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 621000
Skakelkode(s) 0816
Webwerf: mianyang.gov.cn

Mianyang (Sjinees: 绵阳) is 'n stad in die Sjinese provinsie Fucheng met 'n bevolking van 4 613 862 in 2010. Die stad is in die suidweste van Sjina, suid van die Jangtse geleë. Mianyang grens in die noordooste aan Guangyuan, in die ooste aan Nanchong, in die suide aan Suining en in die suidweste aan Deyang. Op 12 Mei 2008 is die stad deur 'n sterk aardbewing geskud, maar is nie ernstig beskadig nie.