Miao

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Miao in Guizhou

Die Miao (Sjinees: 苗族) is 'n etniese groep in die Volksrepubliek van Sjina wat in die Guizhou en die Hunan in die suide van die land saamgetrek is. Kleiner groepe woon in die provinsies Yunnan, Chongqing,Guangxi, Hubei en Sichuan. Die Miao is een van 55 etniese minderhede wat amptelik deur die Volksrepubliek van Sjina erken word. Met 'n bevolking van 9 miljoen is hulle die vyfde etniese groep in die land.

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]