Yunnan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Yunnan se ligging in die Volksrepubliek van China

Yunnan (Chinees: 云南省 ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek van China. In 2008 het die provinsie 'n bevolking van 45,4 miljoen gehad. Die administratiewe gebied van Yunnan strek oor 'n oppervlakte van 394 000 vierkante kilometer. Yunnan grens in die weste aan Mianmar, in die suide aan Laos en in die suidooste aan Viëtnam.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]