Middeldrift, Limpopo
Voorkoms
Middeldrift | |
---|---|
Koördinate: 24°47′42″S 27°24′18″O / 24.79500°S 27.40500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Waterberg |
Munisipaliteit | Thabazimbi |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,49 km2 (0,58 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 391 |
• Digtheid | 1 605/km2 (4 160/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 54.1% |
• Bruin mense | 2.7% |
• Swart mense | 43.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 54.7% |
• Tswana | 14.5% |
• Sotho | 6.4% |
• Tsonga | 5.1% |
• Ander | 19.3% |
Skakelkode | 014 |
Middeldrift is 'n dorpie in die Limpopo provinsie, Suid-Afrika. Die dorpie lê 52 km suid van Thabazimbi in die platinum- en chroommynboustreek. Die dorpie se nuwe naam word op sommige kaarte aangedui as Setaria.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Middeldrift". Sensus 2011.