Middelpos
Voorkoms
Middelpos | |
---|---|
Koördinate: 31°54′22″S 20°13′54″O / 31.90611°S 20.23167°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Namakwa |
Plaaslike Munisipaliteit | Hantam |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Middelpos is 'n klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is tussen Calvinia en Sutherland op die R354 provinsiale pad langs die Roggeveldberge. Die dorpie se naam is in die roman, Middlepost, van Anthony Sher verewig.