Hantam Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Namakwa | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NC065 | ||
Burgemeester | Magdeline Dyers | ||
Hoofstad | Calvinia | ||
Grootste tale | Afrikaans | ||
Area | 36 128 km² | ||
Bevolking | 21,578 (2011) |
Die Hantam Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Setels
[wysig | wysig bron]Party | 2000 | 2006 | 2011 | 2016 |
---|---|---|---|---|
ANC | 5 | 6 | 4 | 5 |
DA | 4 | 3 | 4 | 4 |
COPE | 0 | 0 | 1 | 0 |