Mierleeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Mierleeu
Tydperk: 251–0 m. jaar gelede
Mesosoïkum - Onlangs
Distoleon tetragrammicus01.jpg
Volwasse Distoleon tetragrammicus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Myrmeleontidae
Subfamilies

Acanthaclisinae
Brachynemurinae
Dendroleontinae
Dimarinae
Echthromyrmicinae
Glenurinae
Myrmecaelurinae
Myrmeleontinae
Nemoleontinae
Palparinae
Pseudimarinae
Stilbopteryginae

Sinonieme

Myrmeleonidae (lapsus)
Palaeoleontidae
Ens.

Die mierleeu of gewone mierleeu (Myrmeleon formicarius) is 'n insek uit die familie Myrmeleontidae. Die insek is bekend vir die tregtervormige gaatjies, tot 50 mm in deursnee en diepte, wat hulle in hul larwe-stadium grawe om miere mee te vang.

Foto's[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]