Mimar Sinan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mimar Sinan
خوجه معمار سنان آغا
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
'n Standbeeld van Mimar Sinan in Ankara

Gebore c. 1488/1490
Ağırnas, Ottomaanse Ryk
Oorlede 17 Julie 1588
Istanboel, Ottomaanse Ryk
Nasionaliteit Ottomaans
Beroep argitek
Bekend vir Selimiye-moskee, Edirne
Süleymaniye-moskee, Istanboel

Koca Mi'mâr Sinân Âğâ (Ottomaanse Turks: معمار سينان‎; Moderne Turks: Mimar Sinan, uitspraak [miːˈmaːɾ siˈnan], "Sinan die argitek"; c. 1489/1490 – 17 Julie 1588) was 'n Ottomaanse argitek en siviele ingenieur. Hy het vir sultans soos Süleyman I, Selim II, en Murat III gewerk. Hy was byna vyftig jaar in diens van die Ottomaanse Ryk. Sy meesterstuk is die Selimiye-moskee wat in Edirne geleë is. Hy is veral bekend vir sy werk aan die Süleymaniye-moskee wat in Istanboel geleë is.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]