Mitchel Musso

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mitchel Musso
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mitchel Tate Musso
Geboorte 9 Julie 1991 (1991-07-09) (27 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mitchel Musso (gebore 9 Julie 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Secondhand Lions (2003) en Monster House (2006), en in die televisiereeks Pair of Kings (2010).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: Secondhand Lions
  • 2006: Monster House
  • 2014: Sins of Our Youth
  • 2016: CHARACTERz

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2006: Hannah Montana
  • 2006: Disney 365
  • 2010: Pair of Kings
  • 2010: Disney XD's My Life
  • 2011: PrankStars

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Life Is Ruff
  • 2009: Hatching Pete

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2004: Haley Joel Osment: An Actor Comes of Age
  • 2008: Hannah Montana: One in a Million
  • 2008: Emily Osment & Mitchel Musso: If I Didn't Have You

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]