Moegammat bin Salman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Moegammat bin Salman Al Saud
Moegammat bin Salman

Kroonprins van Saoedi-Arabië
Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Junie 2017
Monarg Salman bin Abdulaziz Al Saud
Voorafgegaan deur Moegammat bin Nayef

Persoonlike besonderhede
Gebore Moegammat bin Salman bin Abdulaziz Al Saud
31 Augustus 1985 (1985-08-31) (34 jaar oud)
Riaad, Saoedi-Arabië
Eggenoot/eggenote Sarah Bint Mashhoor bin Abdulaziz Al Saud (t. 2008)
Kind(ers) 4
Toekennings Nishan-e-Pakistan (2019)

Moegammat bin Salman bin Abdulaziz Al Saud (Arabies: محمد بن سلمان بن عبدالعزيز آل سعود, geromaniseer: Moegammat bin Salmān bin ‘Abd al-‘Azīz Āl Sa‘ūd; gebore 31 Augustys 1985) is die kroonprins van Saoedi-Arabië.