Morfologie
Voorkoms
Morfologie beteken letterlik "vormkunde". Die woord is afgelei van μορφη (morfè), die Griekse woord vir vorm, en word in verskeie dissiplines waar vorm 'n rol speel gebruik:
- Morfologie (taalkunde), die studie van die struktuur van woorde en hoe woorde gevorm word.
- Morfologie, (biologie), die uitwendige bou en vorm van organismes en hul organe.
- Geomorfologie, (geologie) studie van die ontwikkeling van landskappe.
- Morfologie van polimere (chemie, fisika), die studie van rankskikkings op 'n skaal groter as die molekulêre struktuur.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir morfologie.