Moses Metro Man

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Moses Metro Man
AliasMMM
OorsprongPotchefstroom, Noordwes (Suid-Afrika)
Genre(s)Alternatiewe rock, post-grunge
Instrument(e)Kitaar, baskitaar, tromme
Aktiewe jare2010 - hede
InvloedeAngels & Airwaves, 30 Seconds To Mars, Emery, Norma Jean
LedeJako Meyer
Dewald Pieters
Benjamin de Jager
Hein Kruger
Ruan Kruger
AssosiasiesStraatligkinders, Winterstasie, Flip-a-Coin, Die Rottweilers[1]
Portal.svg Musiekportaal

Moses Metro Man of MMM is 'n Afrikaanstalige Suid-Afrikaanse rocksupergroep wat saamgestel is uit lede van Winterstasie, Straatligkinders en Die Rottweilers. Die groep het in laat-2010 tot stand gekom en die idee vir hul naam gekry nadat hulle 'n tydskrifartikel met die titel Moses die Metroman raakgesien het.[2]

Diskografie[wysig | wysig bron]

Ateljeealbums[wysig | wysig bron]

  • Konstellasies (2011)

Enkelsnitte[wysig | wysig bron]

Titel Album Uitgewer
"Gerig op ruimte" Konstellasies, 2011 Onafhanklik
"Huigelaar" Konstellasies, 2011 David Gresham Records
"Glaskastele" Konstellasies, 2011 David Gresham Records

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Moses Metro Man" (html). www.hopeismyhero.com. Besoek op 31 Augustus 2011.
  2. "Moses Metro Man, oortuig hul besit die troefkaart" (html). MK. Besoek op 31 Augustus 2011.