Mothibistad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mothibistad
Ligging van Mothibistad op 'n kaart (Noord-Kaap)
Mothibistad
Mothibistad
 Mothibistad se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 27°23′56″S 23°29′20″O / 27.39889°S 23.48889°O / -27.39889; 23.48889Koördinate: 27°23′56″S 23°29′20″O / 27.39889°S 23.48889°O / -27.39889; 23.48889
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distrik John Taolo Gaetsewe
Munisipaliteit Ga-Segonyana
Regering
 - Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Oppervlak[1]
 - Dorp 5,49 km²  (2,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 9 616
 - Digtheid 1 752/km² (4 537,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Indiër/Asiër 0.4%
 • Kleurling 0.6%
 • Swart 98.9%
 • Ander 0.2%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 88.0%
 • Engels 3.0%
 • Suid-Ndebele 1.7%
 • Zoeloe 1.4%
 • Ander 7.4%
Poskode (strate) 8450
Poskode (posbusse) 8450
Skakelkode(s) 053

Mothibistad is 'n dorpie wat 9 kilometer noordoos van Kuruman geleë is in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Volgens die 2011-sensus het dit 'n bevolking van 9 616, van wie 99% hulself as Swart Afrikane beskryf en 88% Tswana as huistaal praat.[1]

Daar word met beeste geboer en ystererts word ook ontgin.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Mothibistad". Sensus 2011.