Gamagara Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Gamagara
Kaart van Suid-Afrika wat Gamagara in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit John Taolo Gaetsewe
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC453
 
Hoofstad Kathu
Grootste tale Afrikaans, Tswana
Area 2 619 km²  
Bevolking 41,617 (2011)

Die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.