Mudanjiang
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mudanjiang 牡丹江 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Mudanjiang. | |
Koördinate: 44°33′00″N 129°38′00″O / 44.55000°N 129.63333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Heilongjiang |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zhang Jingchuan (张晶川) |
• Burgemeester | Lin Kuanhai (林宽海) |
Oppervlak | |
• Stad | 40 435 km2 (15 612 vk. myl) |
• Stedelik | 1 608 km2 (621 vk. myl) |
Hoogte | 233 m (764 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 2 798 723 |
• Digtheid | 69/km2 (180/vk. myl) |
• Stedelik | 805 584 |
• Stedelike digtheid | 500/km2 (1 300/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 157000 |
Skakelkodes | 453 |
Webwerf | mudanjiang.gov.cn |
Mudanjiang (Chinees: 牡丹江) is 'n stad in die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 2 798 723 in 2010. Die stad is in die noordooste van China aan die grens tot Rusland en noord van Noord-Korea geleë.
Mudanjiang grens in die weste aan Harbin, in die noordooste aan Jixi, in die noorde aan Qitaihe en in die suide aan Yanbian. Die Russiese hawestad Wladiwostok lê net 248 kilometer van Mudanjiang af.