Heilongjiang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Heilongjiang se ligging in die Volksrepubliek van Sjina

Heilongjiang (Sjinees: 黑龙江; pinyin: Hēilóngjiāng ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek van Sjina. In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 38 312 224 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Harbin.

Heilongjiang vorm die noordoostelike deel van Mantsjoerye, die Sjinese Noordooste, en grens aan Jilin in die suide, Binne-Mongolië in die weste asook Rusland in die noorde en ooste.

Han-Sjinese vorm met 95% die grootste etniese groep, gevolg deur Mantsjoes met 3% en Koreaners met 1%.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]