NG gemeente Windhoek-Oos
Voorkoms
Die NG gemeente Windhoek-Oos is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Namibië. Die gemeente lê in Windhoek, is in 1960 gestig en het 1 011 gemeentelede, van wie 727 belydend (2010). In 1966 het die gemeente 'n eie kerkgebou gekry en in 1984 'n eie kerksaal. Die lidmate is Afrikaans-, Duits-, Engels- en Herero-sprekend. Die gemeente beskik oor baie kinders; die gemiddelde ouderdom is daardeur 33 jaar oud (2010).
Leraars
[wysig | wysig bron]- A.G.S. Gous, 1960-1961
- Jan Johannes Human, 1962-1967
- Gideon Jacobus Petrus Kriel, 1968-1975
- W.A. Fourie, 1975-1979
- Jacobus Petrus Johannes Botes, 1979 - 1981
- C.J.J. Froneman, 1982-1983
- M. Brand, 1983-1987
- H.J.J. Barnard, 1986-1988
- A.R. Olivier, 1988-1992
- H.Z.M. Oosthuizen, 1992-2001
- H.M. (Hendrik) Koekemoer, 1989 - hede
- N.A. (André) Louw, 2001 - hede
- Hestie Hay, 7 Februarie 2016 – hede
En:
- L. (Laurentius) Hausiku, VGK Sauyemwa
Bronne
[wysig | wysig bron]- (af) Die gemeente se amptelike webwerf - geskiedenis[dooie skakel]
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (af) Die gemeente se amptelike webwerf Geargiveer 10 September 2010 op Wayback Machine
- Ligging: 22°34′17″S 17°5′32″O / 22.57139°S 17.09222°O