Gaan na inhoud

Nachitsjewan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nachitsjevan
Naxçıvan (Aserbeidjans)
(Vlag van Nachitsjevan) (Wapen van Nachitsjevan)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van Nachitsjevan in Azerbeidjan
Ligging van Nachitsjevan in Azerbeidjan
Kaart van Nachitsjevan
Kaart van Nachitsjevan
Amptelike tale Aserbeidjans
Hoofstad Nachitsjewan
Grootste stad Nachitsjewan
Eerste Minister Vasif Talibov
Oppervlakte
 - Totaal
5 363 vk km
Bevolking
 - Totaal (2007)
 - Bevolkingsdigtheid
398 000
70,76/vk km
Geldeenheid Aserbeidjanse Manat (AZN)
Tydsone UTC: UTC +4
Volkslied Geen

Nachitsjevan (Aserbeidjans: Naxçıvan) is 'n outonoom eksklawe van Azerbeidjan en lê tussen die Iran in die suid, Armenië in die noordoos en die Turkye in die noordwes. Tussen Nachitsjevan en Azerbeidjan lê die armeniese gebied Sangesur en die hoofstad en grootste stad is Nachitsjewan. Nachitsjevan het 398 000 inwoners in 2007 gehad en 'n oppervlakte van 5 363 km². Nachitsjevan was 1990 'n omstrede gebied.