Nador (provinsie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nador
إقليم الناظور
ⵜⴰⵙⴳⴰ ⵏ ⵏⵏⴰⴹⵓⵔ

Tasga n Nnaḍur
Die stad Nador
Die stad Nador
Official Vlag van Nador إقليم الناظور ⵜⴰⵙⴳⴰ ⵏ ⵏⵏⴰⴹⵓⵔ
Vlag
Ligging van Nador-provinsie in Oriental-regio in Marokko
Ligging van Nador-provinsie in Oriental-regio in Marokko
Koördinate: 35°10′N 2°56′W / 35.167°N 2.933°W / 35.167; -2.933Koördinate: 35°10′N 2°56′W / 35.167°N 2.933°W / 35.167; -2.933
Land Vlag van Marokko Marokko
Regio Oriental
Regering
 - Goewerneur El Mostapha El Attar
Oppervlak
 - Provinsie 3 263 km²  (1 259,9 vk m)
Bevolking (3 Maart 2016)
 - Provinsie 580 000
 - Digtheid 178/km² (461/myl2)
Tydsone WAT (UTC+1)
Bestuurlike sentrum Nador

Nador, Arabies: إقليم الناظور , Berbers: ⵜⴰⵙⴳⴰ ⵏ ⵏⵏⴰⴹⵓⵔ - Tasga n Nnaḍur, is 'n provinsie van Marokko in die regio Oriental. Die provinsie se hoofstad is Nador.

Nador lê in die noordooste aan die Middellandse See, in die Rif-bergreeks.

Nador het 'n populasie van sowat 580 000 inwoners (2016) en 'n oppervlakte van 3 263 km².

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]