Natasha Lyonne
Voorkoms
Natasha Lyonne | |
Geboortenaam | Natasha Bianca Lyonne Braunstein |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Natasha Lyonne (gebore 4 April 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Slums of Beverly Hills (1998), American Pie (1999), en Blade: Trinity (2004), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: Slums of Beverly Hills
- 1998: Krippendorf's Tribe
- 1999: American Pie
- 1999: When Autumn Leaves
- 1999: Freeway II: Confessions of a Trickbaby
- 1999: But I'm a Cheerleader
- 2001: Night at the Golden Eagle
- 2001: Fast Sofa
- 2002: Zig Zag
- 2003: Die, Mommie, Die!
- 2004: Blade: Trinity
- 2004: Madhouse
- 2004: America Brown
- 2008: Tricks of Love
- 2009: Outrage: Born in Terror
- 2010: Jelly
- 2010: Heterosexuals
- 2011: Night Club
- 2011: 4:44 Last Day on Earth
- 2013: 7E
- 2013: Clutter
- 2013: The Rambler
- 2015: Addicted to Fresno
- 2016: Antibirth
- 2018: Show Dogs
- 2019: Honey Boy
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2013: Orange Is the New Black
- 2013: As Da Art World Might Turn
- 2018: Russian Doll
- 2018: Ballmastrz 9009
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Old School
- 2014: Old Soul
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: Detroit Rock City: Deleted Scenes
- 2002: Comic Book Villains
- 2002: Good Times with Cast and Crew of 'American Pie 2'
- 2013: Book Club Mafia with Natasha Lyonne, Taryn Manning & Tracee Ellis Ross
- 2017: Cabiria, Charity, Chastity