Nazanin Boniadi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nazanin Boniadi
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nazanin Boniadi (gebore 22 Mei 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ben-Hur (2016) en in die televisiereekse How I Met Your Mother (2005), Homeland (2011), en Counterpart (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Gameface
  • 2014: Shirin in Love
  • 2014: Desert Dancer
  • 2016: Ben-Hur
  • 2018: Hotel Mumbai

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2005: How I Met Your Mother
  • 2011: Homeland
  • 2012: Best Friends Forever
  • 2012: Rochelle
  • 2017: Counterpart

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: Homeland: Spies Among Us

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]