Netanyahu III-kabinet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kabinet van Israel
Flag of Israel.svg
Netanyahu III-kabinet
Periode: 2013 – 2015
Strekking: regs-sentraal
Benjamin-Netanyahu-0026.jpg
Premier: Benjamin Netanyahu (Likoed)
Deelnemende partye:
* Yesh Atid
* Likoed
* Yisrael Beitenu
* Die Joodse Huis
* Hatnuah
Setels: 43 (68) in die 19e Knesset
Vorige: Netanyahu II-kabinet
Volgende: Netanyahu IV-kabinet

Die Netanyahu III-kabinet of die 33ste regering van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים ושלוש - Mem'shelet Yisra'el HaShloshim VeShalosh, was 'n Israelse kabinet wat regeer het van 18 Maart 2013 tot 14 Mei 2015. Hierdie regering het 'n regs-sentrale strekking gehad en oor 68 setels in die 19e Knesset beskik. Die premier was Benjamin Netanyahu van die Likoed-party gewees.

Die Netanyahu III-kabinet het uit die vyf volgende partye bestaan:

Party Posisie Setels
Yesh Atid [1] midde (19)
Likoed [2] regs-liberaal 18
Yisrael Beitenu [2] regs-nasionalisties 13
Die Joodse Huis regs-nasionalisties 12
Hatnuah [1] midde-links (6)
Totaal 68 (43)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Yesh Atid en Hatnuah is in Desember 2014 uit die regering getree.
  2. 2,0 2,1 Likoed en Yisrael Beitenu het 'n gesamentlike lys gehad.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]