Neufeld an der Leitha
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Oostenryk |
Deelstaat | Burgenland |
Distrik | Eisenstadt-Umgebung |
Koördinate | 47°52′N 16°23′O / 47.867°N 16.383°O |
Stigting (eerste verwysing) | 28 Augustus 1290 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 4,24 vk km |
Hoogte bo seevlak | 230 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2013) | 3 180 |
- Bevolkingsdigtheid | 750/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Michael Lampel (SPÖ) |
Amptelike webwerf | neufeld-leitha.at |
Neufeld an der Leitha (Hongaars: Lajtaújfalu, Kroaties: Novo Selo) is 'n kleine stad in die Oostenrykse deelstaat Burgenland met 'n bevolking van sowat 3 000 (2013) en 'n oppervlakte van sowat 4 km².
Neufeld an der Leitha dank sy naam aan die Leitha-rivier, wat hierdie grens met die deelstaat Neder-Oostenryk vorm. Die Neufelder See is 'n kunsmatige meer wat regs van die stad aangelê is.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Fred Sinowatz (1929-2008), bondskanselier 1983-1986
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Neufeld an der Leitha.