Gaan na inhoud

Newstead Abbey

Koördinate: 53°04′42″N 1°11′33″W / 53.078333°N 1.1925°W / 53.078333; -1.1925
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie



Newstead Abbey

Nottinghamshire

Engeland
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk


Opgerig

Abdy: omstreeks 1170, omgebou vanaf 1540


Webtuiste
Newstead Abbey

Newstead Abbey is 'n herehuis en vroeëre Augustyne-klooster in die Engelse graafskap Nottinghamshire, twaalf myl noord van Nottingham. Die abdy, wat omstreeks 1170 gestig is, is ná die ontbinding van Engelse kloosters tydens die regentskap van Hendrik VIII in 'n privaat woning omgeskep en staan vandag veral bekend as die voorvaderlike huis van Lord Byron. Dit is tans in besit van die Nottinghamse Stadsraad.

53°04′42″N 1°11′33″W / 53.078333°N 1.1925°W / 53.078333; -1.1925