Newton Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Newtonpark)
Jump to navigation Jump to search
Newton Park
Ligging van Newton Park op 'n kaart (Oos-Kaap)
Newton Park
Newton Park
 Newton Park se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°56′43″S 25°33′59″O / 33.94528°S 25.56639°O / -33.94528; 25.56639Koördinate: 33°56′43″S 25°33′59″O / 33.94528°S 25.56639°O / -33.94528; 25.56639
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Munisipaliteit Nelson Mandelabaai
Hoofplek Port Elizabeth
Oppervlak[1]
 - Voorstad 3,53 km²  (1,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 4 388
 - Digtheid 1 243/km² (3 219,4/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 72.3%
 • Indiër/Asiër 2.7%
 • Kleurling 12.4%
 • Swart 10.9%
 • Ander 1.7%
Taal (2011)[1]
 • Engels 54.5%
 • Afrikaans 36.4%
 • Xhosa 5.8%
 • Zoeloe 0.6%
 • Ander 1.5%
Poskode (strate) 6055
Poskode (posbusse) 6045
Skakelkode(s) 041

Newton Park is 'n sentrale voorstad van Port Elizabeth, die grootste stad in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Newton Park word begrens deur Schauderville in die noorde en Greenacres in die ooste. Dit is een van Port Elizabeth se grootste voormalige wit voorstede. Vir sensusdoeleindes beslaan dit 3,53 km². In 2011 was die inwonertal 4 388, van wie meer as 72% wit was, 12,4% bruin en 10,9% swart. In daardie jaar was 54,5% van die inwoners se huistaal Engels en 36,4% s'n Afrikaans.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Subplek Newton Park". Sensus 2011.