Nic de Jager
Voorkoms
Nic de Jager | |
Geboorte | 28 Oktober 1940[1] Somerset-Wes, Wes-Kaap |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1969 - 1981 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nic de Jager is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy verwerf bekendheid in 1981 vir die rol van Jack Hind in die komedie The Gods Must Be Crazy. Hy is ook bekend vir sy optrede in Suid-Afrika se eerste TV-drama, Dubbele Alibi, wat op die eerste aand van TV-uitsendings in Suid-Afrika op 5 Januarie 1976 gebeeldsend is. Hy speel ook in die eerste Afrikaanse TV-reeks, Dokter Dokter.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente:
- The Gods Must Be Crazy as Jack Hind, 1980
- Die Square, 1975
- Olie Kolonie, 1975
- Geluksdal, 1974
- Die Geheim van Nantes as Pierre du Mont, 1969
- Petticoat Safari 1968
TV-optredes:
- Dubbele Alibi, die heel eerste Afrikaanse TV-drama, 1976
- Dokter Dokter, die heel eerste Afrikaanse TV-reeks.
- Egoli: Plek van Goud
- Arsenaal as Eittel Niemoller, 2002
- Geraldina die Tweede: Claudius
- Vallei van Sluiers: Con
- Uit die Wakis, Aanbieder
- Nuusleser, 1976 - 1987
Regie:
- Luglokval, 1979
- Die Vlakte duskant Hebron
- 1945