Nicolas Appert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nicolas Appert

Nicolas Appert (Châlons-en-Champagne 17 November 1749 - Massy 1 Junie 1841) was 'n Franse uitvinder en suikerbakker. Hy is bekend vir sy uitvinding van lugdigte bewaring van voedsel. Hy het ook bekendheid verwerf as die "vader van die inmaakproses".

Eksterne skakels[wysig]