Nij Beets

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nij Beets
Ligging van Nij Beets in Opsterland, Friesland
Ligging van Nij Beets in Opsterland, Friesland
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Frisian flag.svg Friesland
Munisipaliteit Flag of Opsterland.svg Opsterland
Bevolking (2015)
 - Dorp 1 678
Poskode 9245
Webwerf: Website Beets Online, Nij Beets, Oud Beets (nl)

Nij Beets (Wes-Fries: Nij Beets) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 12 km suidwes van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland (Wes-Fries: Opsterlân).

Bevolking[wysig | wysig bron]

1954 1959 1973 2005
1801 1628 1428 1691

Beeldbepalende geboue[wysig | wysig bron]

Bekende boorlinge[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]