Ningbo
Voorkoms
Ningbo 宁波 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 29°52′00″N 121°33′00″O / 29.86667°N 121.55000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Zhejiang |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Wang Huizhong (王辉忠) |
• Burgemeester | Liu Qi (刘奇) |
Oppervlak | |
• Stad | 9 816 km2 (3 790 vk. myl) |
Hoogte | 150 m (488 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 7 605 700 |
• Digtheid | 770/km2 (2 000/vk. myl) |
• Stedelik | 3 491 000 |
• Metro | 3 491 000 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 315000 |
Skakelkodes | 574 |
Webwerf | ningbo.gov.cn |
Ningbo (Chinees: 宁波) is 'n stad in die Chinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 7 605 700 in 2010.
Ningbo is geleë in die ooste van China aan die monding van die Yangtze in die Oos-Chinese See. Die stad is een van die oudste in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 7000 jaar.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Ningbo. |