Noordwes-stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Noordwes-stadion
Ligging Welkom, Suid-Afrika
Koördinate 27°58′40″S 26°41′30″O / 27.97778°S 26.69167°O / -27.97778; 26.69167Koördinate: 27°58′40″S 26°41′30″O / 27.97778°S 26.69167°O / -27.97778; 26.69167
Eienaar Onbekend
Kapasiteit 17 000 (15 000 sitplekke)[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Huurders
Noord-Vrystaat Griffons

Die Noordwes-stadion is 'n sportstadion in Welkom, Suid-Afrika. Dit is die tuisveld van die Down Touch Griffons in die Curriebeker-reeks. Die stadion het sitplek vir 17 000 mense.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Stadions in Suid-Afrika”. (html) URL besoek op 30 Maart 2012.