Norm Macdonald
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Norm Macdonald | |
Geboorte | 17 Oktober 1959 |
---|---|
Sterfte | 14 September 2021 (op 61) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Norm Macdonald (17 Oktober 1959[1][2][3][4] – 14 September 2021) was 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Billy Madison (1995), Dirty Work (1998), Doctor Dolittle (1998), en The Animal (2001).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Billy Madison
- 1998: Dirty Work
- 1998: Doctor Dolittle
- 2000: Screwed
- 2001: The Animal
- 2012: The Adventures of Panda Warrior
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1989: One Night Stand
- 1994: Dennis Miller Live
- 1999: Norm
- 2003: A Minute with Stan Hooper
- 2009: Sam's Game
- 2011: Sports Show with Norm Macdonald
- 2012: Larry King Now
- 2013: Norm Macdonald Live
- 2014: Mike Tyson Mysteries
- 2015: Sunnyside
- 2015: Last Comic Standing 9
- 2016: Skylanders Academy
- 2017: Girlboss
- 2018: Norm Macdonald Has a Show
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Back to Norm
- 2008: Match Game
Video's
[wysig | wysig bron]- 1996: Adam Sandler: Steve Polychronopolous
- 2011: Hollywood & Wine
- 2017: The Truth About Hollywood
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Macdonald, Neil (30 Augustus 2016). "Neil Macdonald on brother Norm's confessions of a cult leader". CBC News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2016. Besoek op 12 September 2016.
I've known Norm for nearly 57 years
Additionally, per photo caption: "Norm Macdonald's first day of school in Valcartier, Que., circa 1964. Norm was five in this photo, and his brother Neil, on the right, was seven. ([photo courtesy of] Macdonald family)." - ↑ Edgers, Geoff (Augustus 18, 2016). "Will somebody please give Norm Macdonald another TV show?". The Washington Post. Geargiveer vanaf die oorspronklike op September 2, 2016. Besoek op September 12, 2016.
Macdonald, 56... [...] He tells everyone he was born in 1963, but he was really born in 1959.
- ↑ Lovece, Frank. "Norm Macdonald of 'SNL' fame bringing his dry wit to Patchogue". Newsday. Besoek op 25 September 2016.
You were born Oct. 17, 1959, but until recently told people 1963. Why?
- ↑ "Norm Macdonald". TV Guide. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2015. Besoek op 11 Desember 2015.