North American Rockwell OV-10 Bronco
Voorkoms
North American Rockwell OV-10 Bronco | |
---|---|
Tipe | Ligte aanvals- en verkenningsvliegtuig |
Vervaardiger | North American Aviation |
Nooiensvlug | 16 Julie 1965 |
Bekendstelling | Oktober 1969 |
Onttrek | 1995 |
Status | Onttrek |
Hoofgebruikers | Amerikaanse Marinierskorps Amerikaanse Lugmag Amerikaanse Vloot Filippynse Vloot |
Vervaardig | 1965–1986 |
Aantal gebou | 360 |
Die North American Rockwell OV-10 Bronco is 'n Amerikaanse tweemotorige turboskroef ligte aanvals- en verkenningsvliegtuig. Dit is ontwikkel in die 1960's as 'n spesiale vliegtuig vir teen-insurgensie oorlogsvoering. Een van sy primêre rolle is as 'n beheervliegtuig op die voorste linies. Dit kan tot 3,200 pond eksterne krygsvoorraad, interne vrag soos valskermspringers of draagbare dra. Dit kan tot drie ure oor die teiken gebied bly.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie North American Rockwell OV-10 Bronco.