Oakham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Oakham
Cmglee Oakham Cutts Close Park.jpg
Oakham is in Rutland
Oakham
Oakham
Koördinate: 52°40′N 0°44′W / 52.667°N 0.733°W / 52.667; -0.733
StaatVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
LandVlag van Engeland Engeland
GraafskapRutland County Flag.svg Rutland
Bevolking
 • Totaal9 975

Oakham is die hoofdorp van die Engelse graafskap Rutland. Met 9 975 inwoners is dit ook die grootste nedersetting in die graafskap. Die dorp is padlangs ongeveer 45 km vanaf Nottingham geleë.