Gaan na inhoud

Oelan-Chol

Koördinate: 45°24′04″N 46°51′03″O / 45.40111°N 46.85083°O / 45.40111; 46.85083
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Oelan-Chol

Улан-Хол
Dorpie
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Oelan-Chol is in Kalmikië
Oelan-Chol
Oelan-Chol
Die ligging van Oelan-Chol in Kalmikië
Koördinate: 45°24′04″N 46°51′03″O / 45.40111°N 46.85083°O / 45.40111; 46.85083
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKalmikië
RajonLagan
Bevolking
 • Totaal1 989
TydsoneUTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd)
Poskode
359210

Oelan-Chol (Russies: Улан-Хол) is 'n dorpie in Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Oelan-Chol Plaaslike Munisipaliteit wat tot Lagan-rajon behoort. Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woorde vir "rooi vallei".

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Oelan-Chol 2 329 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kalmikiërs 1 200 51,6%
Roetoele 381 16,4%
Russe 133 5,7%
Kasakke 118 5%
Dargine 114 4,9%
Aware 93 4%
Tartare 63 2,7%
Tsachoere 60 2,6%
Tsjetsjniërs 60 2,6%
Onbekend en ander groepe 107 4,5%
Totaal 2 329 100%

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 23 Julie 2023.