Ohio Wesleyan-universiteit
Voorkoms
Ohio Wesleyan-universiteit | |
---|---|
Ohio Wesleyan University | |
Die Elliott Hall | |
Leuse: | In lumine tuo videbimus lumen |
Leuse in Afrikaans: | In jou lig sal ons die lig sien |
Leuse in Engels: | In Your Light We Shall See the Light |
Gestig: | September 1842 |
Tipe: | Private mede-opvoedkundige liberale kunste-kollege |
Befondsing: | $190 miljoen[1] |
President: | Rock F. Jones |
Personeel: | 200 |
Studentetal: | 1 850 |
Ligging: | Delaware, Ohio, Verenigde State
40°17′48″N 83°4′0″W / 40.29667°N 83.06667°W |
Kampus: | voorstedelik, 200 hektaar (0,8 km²) |
Sport: | 21 universiteitsspanne |
Kleure: | Rooi en swart[2] |
Bynaam: | Battling Bishops |
Gelukbringer: | The Battling Bishops |
Affiliasies: | Annapolis Group, GLCA, Ohio Five |
Webtuiste: | owu.edu |
Die Ohio Wesleyan-universiteit (Engels: Ohio Wesleyan University) is 'n universiteit vir afstandsonderrig en is geleë in Ohio, Verenigde State. Daar was (Junie 2005) 2 000 ingeskrewe studente. Die universiteit staan ook bekend as Wesleyan.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) [1] Geargiveer 29 Oktober 2013 op Wayback Machine
- ↑ (en) Ohio Wesleyan University Quick Facts. 2005. Besoek op 3 Junie 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ohio Wesleyan-universiteit.
- (en) Amptelike webwerf