Oldenburg
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Nedersakse |
Koördinate | 53°09′N 8°13′O / 53.150°N 8.217°O |
Stigting (eerste verwysing) | 1108 |
Stadstatus | 1345 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 102,96 vk km |
Hoogte bo seevlak | 4 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 162 481[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1 578/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Gerd Schwandner |
Amptelike Webwerf | oldenburg.de |
Oldenburg (Nederduits Ollnborg, Saterfries: Ooldenbuurich) is 'n stad in die noordweste van Duitsland, in die deelstaat van Nedersakse. Die stad het 162 481 inwoners op 31 Desember 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 102,96 km².