Olivia Hussey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Olivia Hussey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Olivia Osuna
Geboorte 17 April 1951 (1951-04-17) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3, insluitende India Eisley
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1965–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Olivia Hussey (gebore 17 April 1951) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Romeo and Juliet (1968), Lost Horizon (1973), en Black Christmas (1974).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1968: Romeo and Juliet
  • 1971: All the Right Noises
  • 1971: H-Bomb
  • 1972: Summertime Killer
  • 1973: Lost Horizon
  • 1974: Black Christmas
  • 1980: The Man with Bogart's Face
  • 1982: Turkey Shoot
  • 1987: Distortions
  • 1990: Undeclared War
  • 1995: Bad English I: Tales of a Son of a Brit
  • 1996: The Dark Mist
  • 1998: The Gardener
  • 1999: Shame, Shame, Shame
  • 2000: El grito
  • 2001: Island Prey
  • 2007: Tortilla Heaven
  • 2008: Three Priests
  • 2015: Social Suicide
  • 1066
  • One Week in Hollywood

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2003: That Was the Week We Watched

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1968: The Teen-Age Lovers of Verona
  • 1978: The Pirate
  • 1979: The Thirteenth Day: The Story of Esther
  • 1985: The Corsican Brothers
  • 1990: Psycho IV: The Beginning
  • 2003: Mother Teresa

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Fractured Skulls: The Making of Headspace

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]