Omaha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Omaha
OmahaNE Aerial.jpg

Kaart Wapen
Douglas County Nebraska Incorporated and Unincorporated areas Omaha Highlighted.svg
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Flag of the United States.svg Verenigde State
 Deelstaat Flag of Nebraska.svg Nebraska
 Administratiewe distrik (county) Douglas
 Koördinate 41°15′N 96°0′W / 41.250°N 96.000°W / 41.250; -96.000Koördinate: 41°15′N 96°0′W / 41.250°N 96.000°W / 41.250; -96.000
 Gestig op 1854
 Geïnkorporeer op 1857
 Oppervlak:  
 - Totaal 307,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 332 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 408 958
 - Bevolkingsdigtheid 1 301,4,5/vk km
 - Metropolitaanse gebied 877 110
 Tydsone CST (UTC -6)
 - Somertyd CDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentale klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 9,8 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -5,7 / 24,8 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 767 mm
 Burgemeester Jim Suttle
 Amptelike webwerf cityofomaha.org

Omaha (uitgespreek /ˈoʊməhɑː/) is die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Nebraska. Die stad het 'n bevolking van 408 958 mense in 2010 gehad. Die stad is geleë op die wesbank van die Missouririvier. Aan die oorkant van die rivier is die dorpie Country Bluffs wat in die deelstaat Iowa geleë is.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die stad is in 1854 gestig toe die Nebraska Gebied oopgestel was en kry sy naam vanaf die Omaha (ook Maha) inheemse volk. Hier was alreeds 'n gelisensieerde handelspos sedert 1825. Die Mormone het hier in 1846 hulle Winterkamp gestig.

Die naam Omaha het bekend geword toe een van die landings strande tydens die Slag van Normandië na die stad vernoem is.

Dit is ook 'n belangrike mark vir graan, vee en vleis verpakking.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 18, Bladsy 126.