Oranjerooispeldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Oranjerooispeldekussing
Ribbon pincushion, Leucospermum tottum at Kirstenbosch National Botanical Garden, Cape Town, South Africa (16336759313).jpg
Leucospermum tottum.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. tottum
Binomiale naam
Leucospermum tottum
R.Br. E.Phillips

Die oranjerooispeldekussing (Leucospermum tottum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit op die westelike Hexrivierberge voorkom. Die struik word 2 m hoog en dra blomme van September tot Januarie.

In Engels staan dit as die Ribbon pincushion bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]