Osjana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Osjana
Hoofstad: Oshakati
Grootste stad: Oshakati
Bevolking 161 977 (2001)
Ligging van Osjana in Namibië

Osjana is een van die 14 streke van Namibië. Osjana se hoofdorp en grootste nedersetting is Oshikoto. In die noorde grens Osjana aan Ohangwena, in die ooste aan Osjikoto, in die suide aan Kunene en in die weste aan Omoesati.


Vlag van Namibië

Streke van Namibië

ErongoHardapǀǀKaras (Karas)Kawango-Oos (Kawango)Kawango-Wes (Kawango)KhomasKuneneOhangwenaOmahekeOmoesatiOsjanaOsjikotoOtjozondjoepaSambesi (Caprivi)