Otjozondjoepa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Otjozondjoepa
Hoofstad: Wappen Otjiwarongo - Namibia.jpg Otjiwarongo
Grootste stad: Otjiwarongo
Webwerf: www.arc.org.na
Ligging van Otjozondjoepa in Namibië

Otjozondjoepa is een van die 14 streke van Namibië. Otjozondjoepa se setel en grootste dorp is Otjiwarongo. In die ooste grens Otjozondjoepa aan Botswana, in die suide aan Khomas en Omaheke, in die weste aan Erongo, en in die noorde aan Kunene, Osjikoto, Kawango-Wes en Kawango-Oos.


Vlag van Namibië

Streke van Namibië

ErongoHardapǀǀKaras (Karas)Kawango-Oos (Kawango)Kawango-Wes (Kawango)KhomasKuneneOhangwenaOmahekeOmoesatiOsjanaOsjikotoOtjozondjoepaSambesi (Caprivi)