Pärnu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Pärnu
Пярну, Pernau

Downtown Parnu at night-PDXdj.jpg
Kaart Wapen
Parnu-pos.jpg
Et-Parnu coa.svg
Vlag
Flag of et-Parnu.svg
 Land Vlag van Estland Estland
 Administratiewe gewes Pärnu
 Stigting 1251
 Duitse naam Pernau
 Oppervlakte:  
 - Totaal 32.22 vk km
 Hoogte bo seevlak 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2004) 44,568
 - Bevolkingsdigtheid 1,383.2/vk km
 Tydsone EET (UTC+2)
 - Somertyd EET (UTC+3)
 Burgemeester (party) Mart Viisitamm
 Amptelike webwerf Pärnu

Pärnu is 'n stad in die suide van Estland, langs die Oossee.

Toerisme[wysig]

Toerisme is baie belangrik vir die ekonomie. Meeste van die toeriste is Finne en Este, maar meeste van die hotelle kan beide Engels en Frans praat. Die hawe is nie meer so belangrik vir die ekonomie nie.