Paramount Pictures

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Paramount Pictures Corporation
Paramount Pictures se kenteken in 1914
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig 8 Mei 1912
Hoofkantoor Hollywood, Kalifornië,Verenigde State van Amerika
Sleutelpersone Brad Grey (Voorsitter en uitvoerende hoof)
Rob Moore (Vise-voorsitter)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Rolprent
Produkte Rolprente
Inkomste $2,885 miljard (2015)[1]
Bedryfsinkomste $111 miljoen (2015)[1]
Moedermaatskappy National Amusements
Divisies Tans:
  • Paramount Home Media Distribution
  • Insurge Pictures
  • Paramount Famous Productions
  • Paramount Vantage
  • Paramount Animation
  • Paramount Television
  • MTV Films
  • Nickelodeon Movies
  • Comedy Central Films
  • United International Pictures (50%)

Voormalige:

  • Paramount Parks
  • Paramount Stations Group
Dogtermaatskappye Melange Pictures, LLC
Webwerf paramount.com
Stigterslede van Famous Players, wat snel daarna Paramount Pictures geword het.

Paramount Pictures Corporation (meer algemeen bekend as Paramount Studios of net eenvoudig Paramount) is 'n Amerikaanse filmateljee, vervaardiger van televisieprogramme en rolprentverspreider. Paramount word deurgaans tot een van die Groot 6 filmateljees van Hollywood gereken. Dit is 'n filiaalmaatskappy van die Amerikaanse konglomeraat Viacom en 'n lid van die Motion Picture Association of America (MPAA).[2] Paramount is die vyfde oudste steeds-funksionerende filmateljee in die wêreld,[3] en die oudste in die Verenigde State.[4]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) VIACOM REPORTS FOURTH QUARTER AND FULL YEAR FINANCIAL RESULTS, bl. 3.
  2. (en) "Motion Picture Association of America – About Us". MPAA. Verkry op 27 Mei 2012. 
  3. (en) Richard Abel (1994). The Ciné Goes to Town: French Cinema, 1896–1914. University of California Press. p. 10. 
  4. (en) "Join the Paramount Team! | Paramount Pictures". Paramount.com. Verkry op 7 Augustus 2015. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]