Patricia Heaton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Patricia Heaton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Patricia Helen Heaton
Geboorte 4 Maart 1958 (1958-03-04) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patricia Heaton (gebore 4 Maart 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beethoven (1992), Memoirs of an Invisible Man (1992), en Space Jam (1996), en in die televisiereeks Everybody Loves Raymond (1996).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1992: Beethoven
  • 1992: Memoirs of an Invisible Man
  • 1996: Space Jam
  • 2005: The Bituminous Coal Queens of Pennsylvania
  • 2006: Amazing Grace
  • 2014: Moms' Night Out

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1992: Room for Two
  • 1994: Someone Like Me
  • 1995: Women of the House
  • 1996: Everybody Loves Raymond
  • 2000: Celebrity Dish
  • 2007: Back to You
  • 2009: The Middle
  • 2015: Patricia Heaton Parties

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: Miracle in the Woods
  • 2001: A Town Without Christmas
  • 2001: An American Celebration at Ford's Theatre
  • 2003: Christmas in Washington
  • 2004: The Goodbye Girl
  • 2005: The Engagement Ring
  • 2006: Untitled Patricia Heaton Project
  • 2015: The Story Behind: Everybody Loves Raymond

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Thou Shalt Laugh
  • 2008: Back to You Season 1: This Just In
  • 2008: Behind the Headlines: The Making of 'Back to You'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]