Patriotisme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Patriotte waai die Suid-Afrikaanse vlag tydens 'n sportbyeenkoms by die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 in Pretoria.

Patriotisme of vaderlandsliefde is 'n gevoel van trots teenoor (bepaalde aspekte van) 'n persoon se land van herkoms of (na emigrasie) die land waarin 'n persoon woonagtig is.

Volgens HAT word patriotisme gedefinieer as: Bereidheid om jou eie belang op te offer, vir die welsyn van jou volk.

'n Persoon wat vaderlandsliefde betoon word 'n patriot genoem.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]