Gaan na inhoud

Paul Emil Elliot Gelting

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Paul Emil Elliot Gelting
George Thomas Moore

Gebore 30 Maart 1905
Oorlede 18 Februarie 1964
Nasionaliteit Deens
Vakgebied Ekologie, plantkunde en lichenologie
Instelling(s) Universiteit van Kopenhagen, Arktiese Stasie Qeqertarsuaq

Paul Emil Elliot Gelting (30 Maart 1905 - 18 Februarie 1964) was 'n Deense ekoloog, plantkundige en lichenoloog. Hy was medeprofessor aan die Universiteit van Kopenhagen, en was besonder aktief in Groenland. Gelting het deelgeneem aan die driejaar-ekspedisie na Oos-Groenland in 1931-34 onder leiding van Lauge Koch, asook die 1938-39 ekspedisie na Noordoos-Groenland onder leiding van Eigil Knuth. Van 1946 tot 1954 was hy in bevel van die Arktiese Stasie Qeqertarsuaq, wat deur Morten Pedersen Porsild gestig is.

Die outeursafkorting Gelting word gebruik om Paul Gelting as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Wetenskaplike Bibliografie

[wysig | wysig bron]
  • Gelting, P. (1934) Studies on the vascular plants of East Greenland between Franz Josef Fjord and Dove Bay (73°20'-76°20' N). Meddelelser om Grønland 101: 1-340.
  • Gelting, P. (1937) Studies on the food of the East Greenland ptarmigan especially in its relation to vegetation and snow-cover. Meddelelser om Grønland 116 (1): 1-196.
  • Gelting, P. (1937) On Lithoderma fatiscens Areschoug and L. fatiscens Kuckuk. Especially in its relation to vegetation and snow-cover. Meddelelser om Grønland 116 (3): 1-196.
  • Gelting, P. (1939) Karplanternes vertikale Udbredelse i Nordøstgrønland i Forhold til Isfremstød og Epirogenese (The vertical distribution of plants in Northeast Greenland in relation to glacier advance and land uplift). Scandinavian Scientist Conference|Nordiska (19. skandinaviska) naturforskarmötet i Helsingfors den 11-15 augusti 1936: 3 pp.
  • Gelting, P. (1941) Über pleistozäne Pflanzenrefugien in Grønland (On Pleistocene refugia for plants in Greenland). Mitteilungen der Naturforschenden Gesellschaft Schaffhausen 17: 74-96.
  • Gelting, P. (1956) Parmelia subaurifera Nyl. and P. fraudans (Nyl.) Nyl. in Greenland. Friesia 3-5: 240-246.

Eksterne Skakels

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]