Pekanbaroe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pekanbaroe
Pekanbaroe

No free image.svg
Kaart Wapen
Sumatra.png
Pekanbaru coa.GIF
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Riau
 Oppervlakte:  
 - Totaal 446,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 tot 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 779.467
 - Bevolkingsdigtheid 1.311/vk km
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Burgemeester (party) Herman Abdullah
 Amptelike webwerf http://www.pekanbaru.go.id/

Pekanbaroe (Indonesies: Nieu-Mark) is 'n stad in Indonesië op die Sumatra-eiland in die Riau-provinsie. Vanaf 1959 is Pekanbaroe die provinsiehoofstad.

Vervoer[wysig | wysig bron]

  • Pekanbaroe het 'n internasionale lughawe "Sultan Syarif Qassim II".

Buurte[wysig | wysig bron]

Die stad het 8 buurte/administratiewe distrikte (Indonesies: kecamatan):

  • Bukit Raya
  • Lima Puluh
  • Pekanbaroe Kota
  • Rumbai
  • Sail
  • Senapelan
  • Sukajadi
  • Tampan