Sumatra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sumatra
Inheemse naam: Sumatera
Ligging van Sumatra
Ligging van Sumatra
Geografie
Ligging Indiese Oseaan
Koördinate 00°00′S 102°00′O
Argipel Groot Sunda-eilande
Oppervlak 473 481 vk km
Hoogste punt Kerinci 3 805 m
Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
Provinsies Aceh, Bengkulu, Jambi, Lampung, Riau, Wes-Sumatra, Suid-Sumatra, Noord-Sumatra
Hoofstad Medan
Grootste stad Medan (2 109 330)
Demografie
Bevolking 50 363 538
Die wêreld se sesde grootste eiland

Sumatra (Indonesies: Sumatera), die wêreld se sesde grootste eiland, ná Groenland, Nieu-Guinee, Borneo, Madagaskar en Baffin-eiland, beslaan 'n oppervlakte van 473 481 km2 en is tussen die Stille Oseaan in die noordooste en die Indiese Oseaan in die suidweste geleë. Dit is in die suide van die Maleise skiereiland, in die weste van Borneo en in die noordweste van Java geleë. Sumatra het 'n bevolking van 50 363 538 in 2010 gehad.

Stede in Sumatra[wysig]

Provinsies[wysig]

Kaart van Sumatra

Berge[wysig]

Topografiese kaart van Sumatra
  • Dempo (3 159 m)
  • Kerinci (3 805 m)
  • Sibayak (2 212 m)
  • Pesagi
  • Singgalang (2 877 m)
  • Marapi (2 891,3 m)
  • Talamau (2 912 m)
  • Tandikat (2 438 m)
  • Leuser (3 172 m)
  • Perkison (2 300 m)