Perseus-Pegasus-filament

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Perseus-Pegasus-filament is ’n galaktiese filament wat die Perseus-Pisces-superswerm bevat en sowat ’n miljard ligjare lank is. Dit lê langs die Pisces-Cetus-superswermkompleks.[1][2]

Ontdekking[wysig | wysig bron]

Die Perseus-Pegasus-filament is in 1985 deur David Batuski en Jack Burns van die Nieu-Meksiko-staatsuniversiteit ontdek.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Astronomy & Cosmology - Large Scale Structure of the Universe". whillyard.com. Besoek op 25 May 2017.
  2. 'Astrophysical Journal', Part 1 (0004-637X), vol. 299, Dec. 1, 1985, p. 5-14. "A possible 300 megaparsec filament of clusters of galaxies in Perseus-Pegasus" 12/1985 Bibcode1985ApJ...299....5B
  3. (1985) “Literature, Part 2” (in Engels). Astronomy and Astrophysics Abstracts 40.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]